Thursday, November 10, 2016

DINOSOURUSSE KAN NIE LEES NIE - FOTOBEWYS


Emma (2) se klomp wilde, woeste speelgoed-dinosourusse verslind graag boeke. Ongelukkig beteken dit nie hulle kan lees nie.

1 comment:

  1. Oulik! As sy hulle dalk ander goed voer sal hul nie boeke kou nie

    ReplyDelete